SA se internasionale verhoudings is gegrond in nasionale belang

Loading player...
Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika se benadering tot internasionale verhoudings word deur sy nasionale belang bepaal, en dit is om sy mense se ontwikkeling deur ekonomiese groei te bevorder. Hy het gister sy ampsgenoot van China, Han Zheng, in Kaapstad ontvang. Mashatile sê Suid-Afrika bly daartoe verbind om seker te maak sy vennootskap met China lewer praktiese uitkomste wat die lewens van sy mense verbeter en bydra tot volhoubare ontwikkeling in albei lande:
27 Mar 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Kinder-selfmoorde 'wys iets is verkeerd in gemeenskappe'

Die naweek se misdaadsverslag het twee selfmoorde van minderjariges vermeld. Die eerste was van 'n 16-jarige in die Oshoogolo-nederstetting in die Omusati-streek, en die ander was 'n negejarige seun wat homself in dieselfde nedersetting gehang het. Kosmos 94.1 Nuus het met die kliniese sielkundige dr. Shaun Whittaker gepraat, wat sê…
24 Jun 10AM 1 min

Ons wil Namibiërs aanstel, maar vaardighede skaars: Namfisa

Die Kommissie vir Billike Indiensneming het Namfisa gekritiseer omdat hy nie Namibiese aktuarisse of aktuariële onderstudies aanstel nie, ten spyte van herhaalde opdragte om dit te doen. Die reguleerder was onder 11 instellings wat vanoggend voor die kommissie verskyn het, rakende die versuim om Namibiërs aan te stel. Namfisa se…
24 Jun 10AM 1 min

Dís hoekom gemeenskappe teen Okavango-pyplyn baklei

Tradisionele leiers en gemeenskapslede teen die Okavango-rivier baklei teen NamWater se voorgestelde pyplyn van 7 miljard Namibiese dollar na Berg Aukas vir watervoorsiening aan die sentrale gebied. Daar is groot kommer oor die impak op die rivier. Die Okavango het ook 'n kulturele belang vir daardie gemeenskappe. Hans-Christian Mahnke van…
24 Jun 10AM 1 min

Niks fondse word bestee om voetgangersterftes te voorkom: forum

Te veel Namibiërs word beseer of sterf op die land se paaie, met 'n piek wat in 2017 bereik is met 778 sterftes en die laagste syfer van 423 sterftes wat in 2023 aangeteken is, volgens die Motorvoertuig-ongelukkefonds. 'n Groot deel van die sterftes en beserings is voetgangers. Horst Heimstädt,…
24 Jun 9AM 1 min

PGA-toer gaan struktuur verander, Tiger Woods juig

Gholf: Die PGA-toer gaan in 2028 ingrypende veranderinge instel as deel van 'n tweevlak-reeksformaat. Die wêreld se voorste spelers sal deelneem aan die Kampioenskapsreeks wat uit 23 of 24 toernooie bestaan, insluitend die vier majors, wat van Januarie tot Augustus sal duur. Die laer tweede-vlak Uitdager-reeks sal gelyktydig plaasvind. Die…
24 Jun 9AM 1 min