Parlementêre Dienskommissie steeds nie gestig

Loading player...
Die kwessie van die stigting van 'n Parlementêre Dienskommissie is terug in die parlement. Aanvanklik in 2024 as 'n mosie ter tafel gelê, sou die kommissie die werwing van professionele personeel stroomlyn, dissiplinêre optrede teen personeel afdwing, en personeel van die twee huise van die parlement bevorder en oorplaas. Swapo-parlementslid Willem Amutenya sê die afwesigheid van 'n kommissie hou ook 'n risiko in, aangesien LP's nie sekuriteitspersoneel het om hul veiligheid teen ontevrede lede van die publiek te verseker nie.
29 Mar 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ramaphosa loop deur oor Roelf Meyer

ActionSA se leier, Herman Mashaba, sê die voormalige Nasionale Party-politikus Roelf Meyer se aanstelling as Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika ontbloot die omvang van president Cyril Ramaphosa se beheptheid met toenadering tot wit nasionaliste. Woordvoerder Omogolo Taunyane sê dis skandelik dat so 'n strategiese aanstelling vir die land se internasionale…
18 Apr 2AM 1 min

DA kap Malema oor landdros-belediging

Die DA sê EFF-leier Julius Malema se opmerkings na vonnisoplegging hou die gevaar in om die publiek se vertroue in die regbank te ondermyn. Die party sê Malema se beskrywing van landdros Twanet Olivier in die KuGompo City-hof as 'n rassis, is 'n ongegronde bewering wat vertroue in die regstelsel…
18 Apr 1AM 1 min

Copps 94.1: Motormoles lastig in hoofstad

Ongelukke en besope bestuurders in Windhoek het Vrydagaand die Copps 94.1-span en hul vennote, die Namibiese polisie, die grootste kopsere veroorsaak. Francois Lottering van Kosmos 94.1 het oudergewoonte sy Copps 94.1-baadjie aangetrek en doen verslag van die toneel:
18 Apr 12AM 1 min

Meat Market in Mariental se verslagting loop oop

Na sy heropening in 2023 is Farmers Meat Market in Mariental tans in volle produksie. Kosmos 94.1 Nuus het met die voorsitter van die Ohlthaver & List Groep, Sven Thieme, gepraat wat sê die aanleg werk teen volle produksiekapasiteit van 280 000 skape. Dit is die enigste A-gegradeerde uitvoerfasiliteit vir…
17 Apr 11AM 1 min