
'Cat' Matlala oefen swygreg uit voor kommissie
Loading player...
Die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala weier om vrae te beantwoord voor die Madlanga-kommissie wat hom moontlik kan benadeel. Dit handel veral oor die Medicare24-kontrak, wat die onderwerp is van hangende strafregtelike aanklagte. Die Polisiediens het sy onderneming gekontrakteer om gesondheids- en risikoverwante dienste te lewer, maar die tender is intussen beëindig. Matlala sê die gebruik van sy swygreg beteken nie hy is onwillig om met die kommissie saam te werk nie:

