13 year old Siyabonga Gans, joins the Good Morning Breakfast to share his incredible story, joining him is his grade 3 teacher who first discovered his amazing talent.
Liefde het die paartjie oorval en nou is dit tyd om 'n ring aan die vinger te sit, Boer soek 'n vrou se Tyson Zunckel en Alri Vorster kuier by die Good Morning Breakfast en deel hulle goeie nuus met die span
Frans Steyn, Springbok en Cheetah rugby speler met twee wêreld bekers agter sy naam teken vir nog 'n seisoen by die Toyota Cheetahs en kom kuier by die Good Morning Breakfast om die goeie nuus te deel.
Dr Nic Pearce talks to the Good Morning Breakfast about the Flu injection and why it is important to get injected even if you have been vaccinated against covid19
With 10 tries in less than 10 matches, Cheetahs hooker (Chucky) Louis v.d Westhuizen talks all things rugby also, what might happen should he "bump" into any Bulls players at the Nampo harvest day.
On Thursdays we play the Money For Nothing quiz with all the kiddies, Liam from Bloemfontein was our lucky contestant but didn't win, instead one kind hearted listener surprised Liam with a brand new bicycle
Bobby van Jaarsveld kuier op die Good Morning Breakfast en gesels oor die huidige toestant in KZN asook hoe hy die slagoffers van die ramp probeer help
Ruan Pienaar, kaptein van die Toyota Vrystaat Cheetahs kuier by die Good Morning Breakfast en vertel meer oor hulle onoorwonne seisoen. Shandor verras hom met 'n paar items vir die naweek se "boot sale"
Sersant Marais Geldenhuys van die SAPD het onlangs tot die redding gekom van meer as 20 mense en hou aan om so te doen op die doodelike R30 pad tussen Bothaville en Allanridge. die Good Morning Breakfast gesels met hom om meer uit te vind van die gebeure
Sunette Fanoe het met haar stiefbroer getrou en spog met meer as 12 jaar in die huwelik saam hulle twee kinders, maar dit het nie sonder uitdagings gekom nie. Sunette deel hul storie met die Good Morning Breakfast.
Ma en dogter Christel en Ane veg saam die stryd teen kanker en gesels met die Good Morning Breakfast oor hul groot beproewing.
3 May 2022 4AM
6 min
480 – 500
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.