Vorster vat sy eerste Sonskyntoer-titel

Loading player...
Martin Vorster van Suid-Afrika het die DNi-toerkampioenskap by die De Zalze-gholfklub in die Wes-Kaap gewen en sy eerste Sonskyntoer-titel opgeraap. Hy het klaargemaak met 66 om op 21 onder baansyfer te wen. Sy landgenote, Altin van der Merwe en Jaco Prinsloo, deel die tweede plek met 19 onder. Dit was die laaste toernooi van die Courier Guy-uitspeelronde om die Sonskyntoer se 2025/2026-seisoen af te sluit. Vorster sê dis baie spesiaal om uiteindelik die lyn oor te steek:
30 Mar 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Bank Windhoek Triënnale open op 6 Augustus

Inskrywings vir die Bank Windhoek Triënnale het einde Mei gesluit, wat vir die eerste keer 'n tema het, getitel “Namibiese identiteit: die lyne van 'n land se kontoere en rykdom”. Die uitstalling open op 6 Augustus. Die hoofkurator van die Nasionale Kunsgalery van Namibië, Ndeenda Shivute-Nakapunda, sê dat die pryse…
24 Jun 6AM 1 min

Gevare van spoedbrekers bring verantwoordbaarheid na vore

'n Video doen die rondtes op sosiale media waar 'n ambulans op die B1 Westelike Verbypad die spoedbrekers vermy en op die eiland tussen die twee paaie ry. Dit het weer diskoers aangevuur oor die potensiaal van lewens wat verloor kan word weens die hobbels. Regter Gabriel Komboni sal op…
24 Jun 6AM 1 min

Kenner sê groener oplossings vir datasentrums word ontwikkel

Die VN sekretaris-generaal, António Guterres het groot kunsmatige intelligensie-maatskappye aangesê om die volle omgewingskoste van hul datasentrums te openbaar en hernubare energie te gebruik. Teen 2030 kan hulle meer krag gebruik as alle lande behalwe vyf, en genoeg water om in die basiese behoeftes van al 1,3 miljard inwoners van…
24 Jun 6AM 1 min

Rise sê GNU moet beter bestee en minder vermors

Rise Mzansi sê die regering het minder prioriteite en meer privaat belegging nodig om sukkelende openbare dienste te herstel. Tydens die debat oor die Begrotingswetsontwerp in die Parlement het die partyleier, Songezo Zibi gesê baie regeringsdienste, insluitend hospitale, skole, die weermag en polisie, verkeer onder ernstige druk weens onderbefondsing, ondoeltreffendheid…
24 Jun 5AM 1 min