GIPF lei joernaliste op in ekonomiese verslaggewing

Loading player...
Die Regeringsinstellings Pensioenfonds het 'n eendag-mediawerkswinkel in samewerking met die Universiteit van die Witswatersrand se Sentrum vir Joernalistiek aangebied. Gillian Jones van die sentrum het die eendag media-opleiding gefasiliteer wat joernaliste van gedrukte en uitsaaimedia die geleentheid gebied het om nuwe vaardighede, kennis en bevoegdhede in die verslagdoening oor finansiële inligting te ontwikkel. GIPF-woordvoerder, Katrina Sikeni:
30 Mar 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Varkprodusente vergader in September

Die Varkprodusentevereniging van Namibië nooi alle kommersiële en opkomende varkboere uit na hul gratis jaarlikse Inligtingsdag op 9 September in Windhoek. Die Namibiese Landbou-unie ekonoom, Leigh-Ann Nehoya, sê die geleentheid sal kundige aanbiedings oor praktiese varkvoeding, siektebestuur, aanlyn opleiding en sakestrategieë insluit om kuddewaarde en bemarking te maksimeer. Nehoya deel…
20 Aug 6AM 1 min

Ebola: Ministerie sê daar is geen rede tot kommer nie

Die Ebola-uitbreking in die DRK ontwikkel vinnig. Meer as 5 000 is besmet en meer as 2 300 mense is dood. Daar is kommer oor verspreiding maar plaaslik sê die ministerie van gesondheid dat daar steeds geen rede vir paniek is nie, ten spyte daarvan dat die Walvisbaai-Ndola-Lubumbashi-ontwikkelingskorridor direk gereelde…
20 Aug 6AM 1 min

SA se tronke is broeiplek vir bendes en misdaad

Die Kommissaris van Polisie in KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, sê Suid-Afrika se korrektiewe instellings is die broeiplek vir misdaad en bendes. Hy het gister die Parlementêre portefeuljekomitee oor Polisie ingelig as deel van 'n beraad oor bendeverwante geweld. By die beraad was slagoffers van bendeverwante geweld, burgerlike organisasies, gemeenskaporganisasies en individue…
20 Aug 4AM 1 min

Ghebreyesus praat in Windhoek oor nasionale begrotings en gesondheid

Die Windhoek Buitekluboord is die gasheer van die tweedaagse 5de Afrika CDC Streeksministeriële Beheerkomiteevergadering vir Suider-Afrika. Tydens die openingsessie vanoggend het die Wêreldgesondheidsorganisasie se direkteur-generaal, dr. Tedros Ghebreyesus, regerings regoor die streek aangespoor om openbare gesondheidsorg in nasionale begrotings te prioritiseer, veral in die lig van skerp besnoeiings aan internasionale…
20 Aug 4AM 1 min

Ampsklagkomitee win regsmening in

Die parlementêre Ampsklagkomitee het besluit om 'n brief deur president Cyril Ramaphosa, waarin hy beswaar maak teen die aanbevole getuienisleier, vir 'n regsmening te verwys. Die president sê hy het Madonsela as sy aanstelling by die Regterlike Dienskommissie verwyder na onderhoude vir 'n hoofregter in 2022. Hy sê Madonsela is…
20 Aug 4AM 1 min