
Mashatile belowe voortgesette steun aan sukkelende munisipaliteite
Loading player...
Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering sal voortgaan om munisipaliteite te ondersteun ten einde hul prestasie te verbeter en kapasiteitsprobleme aan te spreek. Mashatile het in reaksie op vrae in die Nasionale Raad van Provinsies gesê die oriënteringsprogram vir rade in 2026 sal help om plaaslike regering te versterk, met die ministerie van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake wat die proses lei. Hy sê die Presidensie en die Nasionale Tesourie werk saam om befondsing beskikbaar te stel:

