
Niks is seker met voorspelde super-El Niño: kundige
Loading player...
Die huidige sogenaamde super-El Niño versterk steeds in die Stille Oseaan en bereik na verwagting in Desember sy piek, met moontlike ernstige droogte- en hittewaarskuwings vir Suider-Afrika tot vroeg volgende jaar. Professor Willem Landman, hoogleraar in weerkunde aan die Universiteit van Pretoria, het sy mening aan Kosmos 94.1 Nuus gegee.

